Ekstra Aktiwiteite
Hier word ekstra aktiwiteite by die skool aangebied (op addisionele koste) Sien aangeheg die aktiwiteite en ook die kontakpersoon verantwoordelik.









Teddy Tennis:
Marisa Otto
+27 79 949 3202







Wolf Wolf Hoe laat is dit!?
ETENSTYD!
Ons skooltjie is die enigste een in Vryburg wat spog met heerlike, voedsame, gesonde maaltye 2x per dag..
Ons het nie ‘n vasgestelde spyskaart nie (ons wissel GRAAG die etes sodat die maatjies nie “verveeld” raak nie) en om hul ook leer van nuwe smake, teksture en geure….
Die volgende spyskaarte is wat min of meer verwag kan word.











